Barnard uitspraak: Waarnatoe nou!!!

Dinsdag, November 20th, 2012

 

Die geveg gaan voort. Solidariteit is besig om hofstukke te finaliseer en gaan ons die hoogste hof van appèl nader om hierdie uitspraak van die Arbeids Appèlhof omver te werp.  Ons hou julle op hoogte

Regsopinie Barnard

(Outeur: Adv Dirk Groenewald: Afdelingshoof  Arbeidshof)

  •  
  •  
  •  
  •  

Kommentaar is gesluit.