Daar is ’n wagtydperk nadat ek by Solidariteit aangesluit het – wat behels dit?

Dinsdag, Januarie 19th, 2016

’n Wagtydperk van drie maande geld vir nuwe individuele lede voordat hulle in nuwe arbeidsregtelike sake verteenwoordig kan word. Lede is egter vanaf die eerste dag van lidmaatskap geregtig op telefoniese advies.

  •  
  •  
  •  
  •