Hoe kan ek die vakbond Solidariteit ondersteun indien ek ʼn werkgewer is?

Dinsdag, Januarie 19th, 2016

Indien jy as werkgewer baie passievol oor Solidariteit se werksaamhede is en tog as ondersteuner wil aansluit, het jy wel die opsie om per debietorder by Solidariteit Regsfonds of Solidariteit Boufonds aan te sluit. Jy is ook welkom om eenmalige skenkings vir hierdie twee langtermynprojekte te maak. Skakel gerus Solidariteit se Dienssentrum vir meer inligting by 0861 25 24 23.

  •  
  •  
  •  
  •