Is Solidariteit by ʼn politieke party betrokke?

Dinsdag, Oktober 14th, 2014

Die vakbond verbind hom nie aan enige politieke party nie. Ons praat met almal, maar verbind ons aan niemand nie.

  •  
  •  
  •  
  •