Kan Solidariteit my verteenwoordig as ek ʼn werkgewer is?

Dinsdag, Januarie 19th, 2016

Ongelukkig nie, maar daar is wel ander voordele waarby ʼn werkgewer sal baat.

Solidariteit is ’n werknemersorganisasie. Dit beteken dat ons in die belang van werknemers teen hul werkgewers optree. Ons sal dus ongelukkig nie namens ’n werkgewer teen sy werknemers kan optree nie. Seesa is ’n werkgewersorganisasie wat namens werkgewers optree. Hulle kan gekontak word by 086 117 3372.

  •  
  •  
  •  
  •