Rustenburg Base Metal Refiners (Pty) Ltd v. Solidariteit nms B M van Rensburg

Woensdag, Maart 9th, 2011

Die agtergrond-interne dissiplinêre prosedures

  • Die werknemer was skuldig bevind by die dissiplinêre verhoor van gekruide taal, onsedelike aanranding, maar nie van seksuele teistering nie. Die Voorsittende Beampte het `n sanksie van `n finale skriftelike waarskuwing voorgestel wat van krag sou wees vir ses maande.
  • Die werknemer was `n maand later ingelig dat die werkgewer die sanksie as ongeregverdigbaar en onvanpas beskou en dat die werkgewer besluit het om `n nuwe Voorsittende Beampte aan te stel om die aangeleentheid te “hersien”.
  • By die tweede verhoor is die vorige bevinding van onskuld op seksuele teistering vervang deur `n bevinding van skuldig en die werknemer is dienooreenkomstig ontslaan.

Laai die volledige dokument af

  •  
  •  
  •  
  •  

Kommentaar is gesluit.