Saak van Engelbercht vs Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit

Woensdag, Maart 9th, 2011

Die lid is ontslaan uit sy amp by die plaaslike munisipaliteit nadat hy aangekla is as gevolg van die handelinge van persone wat na bewering onder sy department geval het. Gedurende die dissiplinêre verrigtinge het verskeie getuies getuig dat die betrokke persone en hulle verantwoordelikhede op geen stadium onder die funksies van sy departement geval het nie, maar die voorsittende beampte het verkies om hierdie getuienis te ignoreer.

  •  
  •  
  •  
  •  

Kommentaar is gesluit.