Wat glo Solidariteit?

Dinsdag, Oktober 14th, 2014

Die vakbond vind homself binne die Christelike tradisie van vakbondwese wat glo dat ons ons lede moet lei tot selfstandigheid sodat hulle hul roeping kan navolg. Solidariteit se optrede word deur sy Christelike waardestelsel bepaal.

  •  
  •  
  •  
  •