Wat is die kernbesigheid van die vakbond?

Dinsdag, Oktober 14th, 2014

Kollektiewe bedinging, werkbeskerming en die verbetering van diensvoorwaardes is die kernbesigheid van die vakbond. Solidariteit streef na ʼn veilige en gesonde werkplek vir sy lede.

  •  
  •  
  •  
  •