Is Solidariteit verbind aan Suid-Afrika?

Dinsdag, Oktober 14th, 2014

Solidariteit is verbind aan Suid-Afrika en wil hier ʼn toekoms vir sy lede skep. Ons glo Suid-Afrika is ʼn land vir almal wat daarin woon. Solidariteit is verbind tot die Suid-Afrikaanse Grondwet en sal die regte wat die Grondwet aan sy lede gee, aktief opneem.

  •  
  •  
  •  
  •