Wat is Solidariteit se opinie oor ekonomie?

Dinsdag, Oktober 14th, 2014

Solidariteit staan ʼn ekonomiese orde van vrye mededinging voor. Die Suid-Afrikaanse ekonomiese beleid behoort gebaseer te word op ʼn vryemark-ekonomie waar daar balans tussen die verskillende rolspelers in die ekonomie bestaan.

  •  
  •  
  •  
  •