Wat is Solidariteit se voertaal?

Dinsdag, Oktober 14th, 2014

Solidariteit het histories ʼn noue verbintenis met die Afrikaner-gemeenskap en het steeds so ʼn verbintenis. Die voertaal van die organisasie is Afrikaans, alhoewel die vakbond inklusief is en sover prakties moontlik ook in Engels met lede kommunikeer.

  •  
  •  
  •  
  •